Druk Tegnieke by Dosyne

Druk Tegnieke by Dosyne

R100.00

Die kuns van handgemaakte drukwerk.n Groot verskeidenheid druktegnieke en pragtige projekte waarvoor jy nie ’n pers of spesiale vaardighede nodig het nie.

Die skrywer gee aanwysings vir alles van stempel- en stensilwerk tot verskeie reliëfdrukwerkmetodes, insluitend lino-, tekstuurplaat- en kallograafdrukwerk, asook vier soorte skermdrukwerk. Hierbenewens is daar projekte met son- en sianotipe drukwerk en kan jy leer hoe om roes en plantmateriaal vir “eko”-tipe afdrukke te gebruik . Daar is ’n unieke benadering tot oordragmetodes en gewysigde afdrukke wat hierdie druktegnieke baie toeganklik maak. Verreweg die grootste en opwindendste deel van die boek is dié oor mono-afdrukke en monotipe afdrukke, met die klem op gela-afdrukke.

Angie Franke gebruik haar gelatienbasis-drukkussings (die resep is ingesluit), asook Gelli Plate-drukkussings en klei-afdrukke om monodrukwerktegnieke op vele verskillende maniere aan te bied. Hiermee saam gebruik sy ander prosesse in die boek om ’n fassinerende eindproduk te skep: laag-op-laag ryklik gekombineerde kleurafdrukke wat met stempel-, stensil-, maskeer- en tekstuurplaat-toerusting geskep word. Die aanwysings is maklik om te volg en die manjifieke foto’s sal ’n ieder en ’n elk inspireer om afdrukmakery op die proef te stel.

ISBN: 9781928201588 Book Quality: A Category: Tag:
  • Condition Rating Scale
  • Seller / Purchase Info

Our condition rating scale is fairly simple:

A - Used - Like New Almost new, no or very, very slight creases to the spine, no marks on the pages and very little wear to the cover.

B - Used - Very Good: A well-cared-for book that has seen limited use but remains in great condition. The book is unmarked, and undamaged.

C - Used - Good: Still in a good condition, spine creased and corners of the cover may be damaged.

D - Used - Acceptable: Well read, spine or cover worn or damaged, pages may be yellowed or stained.

E-  Refurbished

Seller Info

MAIL ON MON AND THUR.  Postage from Hartbeespoort.

Post Office: R50

Post Net: R110