Product Tag - toesprake

  • 9780798147002

    Praat Maklik Voor Mense: 50 Wenwenke

    Ons moet almal soms voor mense praat, hetsy by ‘n familiefees of by ‘n amptelike voorlegging. En sal dit nie lekker wees nie om dit met selfvertroue te kan doen, in die wete dat ons gehoor regtig na ons luister, en dit bowenal geniet om na luister? Die skrywer deel 50 wenwenke, wat elkeen in staat sal stel om goed en gemaklik met hul gehore te kommunikeer. Uit duur stelle wat hy self afgetrap het, en blapse van talle ander sprekers, wat hy al waargeneem het, het hy ‘n lysie saamgestel van die eenvoudige dinge wat jy in gedagte moet hou as jy ‘n goeie spreker wil wees. In die eerste instansie moet jy jou vergewis dat jy die aangewese persoon is om die toespraak te hou; dan moet jy dit oefen, stap vir stap; jy moet in beheer bly wanneer ‘n onvoorsiene ramp jou tref; jy moet seker maak wat jy se sal jou gehoor interesseer; jy moet stem reg gebruik – stap vir stap neem hy die leser deur al die situasies wat moontlik kan ontstaan. En uiteindelik is daar niks meer te vrese nie.

    R80.00
  • 41HlWaJIdrL

    Toe Se Ek Vir Myself: Jou Innerlike Monoloog ‘N Praktiese Gids Om Die Beste Te Verbeter, Van Die Slegste Ontslae Te Raak, En Bly Te Raak Dat Jy Jy Is!

    ‘n Praktiese Gids Om Die Beste Te Verbeter, Van Die Slegste Ontslae Te Raak, En Bly Te Raak Dat Jy Jy Is! 

    R75.00