Product Tag - bid vir kinders

  • mas

    Wanneer Ma’s Vir Hul Kinders Bid

    In 30 kort hoofstukke bied Stormie Omartian ouers waardevolle riglyne om prakties en spesifiek oor elke area en stadium van hul kinders se lewens te bid. Elke hoofstuk sluit ‘n gebed in oor die spesif ieke onderwerp wat bespreek is en verwante wapentuig uit die Skrif om die situasie mee aan te pak. Hierdie nuwe uitgawe van ‘n gevestigde treffer sluit nou ook ‘n gebeds-en studiegids in wat of indivi dueel of in groepsverband oor dertig weke gebruik kan word.

    R75.00